Tema Ontwikkelaars
Dra by tot die Disciple.Tools tema kern kodebasis.
Inprop Ontwikkelaars
Verleng die Disciple.Tools tema deur inproppe.
Tegniese Skrywers
Skryf dokumentasie en tutoriale met skermkiekies en/of kort video's.
Sluit aan by die Disciple.Tools aktiewe, oopbrongemeenskap waar jou bydraes 'n direkte uitwerking sal hê op sagteware wat tans deur dissipelmakers, kerkplanters en sendelinge regoor die wêreld gebruik word.
Dra by tot die Disciple.Tools tema kern kodebasis.
Verleng die Disciple.Tools tema deur inproppe.
Skryf dokumentasie en tutoriale met skermkiekies en/of kort video's.
Dra by tot die Disciple.Tools Mobiele app.
Help ander om hul bedieners op te stel en hou alles op datum.
Verbeter die webwerf se visuele kommunikasie.
maak Disciple.Tools meer gebruikersvriendelik.
Skryf inhoud vir ons Nuusafdeling en Nuusbriewe.
Vind goggas en stamp hulle goed!
Gebruik enige ander gawe wat die Here vir jou gegee het wat nie op hierdie lys is nie.
Soek nuus, volg besprekings en vra en beantwoord vrae op die gemeenskapsforum by https://community.disciple.tools.