“Iets werk nie soos ek dit ook verwag het nie.” “Ek is nie seker hoe om dit te doen nie.”
As jy 'n vraag het, vra asseblief eers die persoon wat in beheer is van jou Disciple Tools-instansie.
As jy nog hulp nodig het, dan kontak die ontwikkelaars met behulp van 'n aanlynvorm.
Toepassing Gereelde Vrae
Verwys na die Algemene vrae afdeling van hierdie hulpgids.